Essie Cloete. Lente

 

Lente

 

Kappertjiemus

Pienk proteajas

vrou wink lente

 

© Essie Cloete, 2021

Bookmark and Share

2 Kommentare op “Essie Cloete. Lente”

  1. Rachel Kruger :

    Kleurvolle Haikoe Elizma. Goed gedaan!

  2. Rachel Kruger :

    Ek bedoel Essie! Jammer oor die verwarring in julle name.

Los kommentaar

 

*