Rachel Kruger. die bevryde vrou

 

die bevryde vrou

naai in dubbeloorhandsteek

haar vlerke self aan

 

© Rachel Kruger, 2021

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*