Marieta McGrath. depressie / beheer

 

depressie/beheer

 

die maan krimp en swel

elke dag draai sy haar wang

na die beste kant

 

© Marieta McGrath, 2021

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*