22 October 2021 Marieta McGrath. Sareltjie Slaplê van Klawer Sareltjie Slaplê van Klawer Het heeldag gedut in die hawer Toe steek hom ‘n wespe Net onder sy gespe Sareltjie Styfstaan van Klawer … © Marieta McGrath, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…