27 October 202127 October 2021 Eduan Naudè. Nar(s) poëtica Nar(s) poëtica Die digter vertel ‘n storie van jagter Piet wat homself aanhoudend in die voet bly skiet Is dit ironies? Of ars poëties? Nee, dis net ‘n luiaard se lawwe limeriek © Eduan Naudè, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…