3 November 2021 Zandra Bezuidenhout. In die Baai het die jongklomp laat waai In die Baai het die jongklomp laat waai met ‘n jaarlikse jol langs die kaai. Tussen hip-hop en tango en ‘n wals vir die vashou het baldans weer koning gekraai. © Zandra Bezuidenhout, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…