15 December 202215 December 2022 (10) Margaret Cordier. kersfees kersfees voorsangers en musikant verkondig hierdie inval van land tot land oorwinning is gebore uit alles verbrand ‘n kleurespel met klokke wat beier dood is die dood uit hierdie aardse hel © Margaret Cordier, 2022 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...