Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 January 2023

“Versindaba” huisreëls vir opstel-/artikel-/blogskrywers

 

Versindaba verwelkom alle opstelle/artikels/blogs wat oor die (Afrikaanse) digkuns handel en in Afrikaans geskryf is in ‘n akademiese of semi-akademiese styl. Die volgende riglyne geld vir skrywers:

  • Elke skrywer mag drie opstelle/artikels/blogs per jaar instuur waarvoor hy/sy vergoed word. Indien meer artikels ingestuur word, moet vergoeding met die Inhoudsbestuurder uitgeklaar word.
  • Vergoedingskaal: Aantal woorde word gereken as eie woorde van die skrywer en sluit verbatim aanhalings uit ander tekste uit. Vergoeding werk soos volg: opstelle/artikels/blogs 550-850 woorde: R850; opstelle/artikels/blogs 1000 woorde en meer: R1200
  • Slegs oorspronklike, ongepubliseerde werk van skrywers word aanvaar.
  • Reeds gepubliseerde werk: Amptelike Opsommings van nagraadse studies en artikels wat in geakrediteerde joernale gepubliseer is, is baie welkom indien behoorlik na die bron verwys word. Ons kan ongelukkig nie skrywers daarvoor betaal nie (weens voor die hand liggende redes), maar skrywers kan by die onderstaande e-posadres met ons in verbinding tree om ‘n gratis geskenk van Versindaba te ontvang. Dit geld slegs studies wat oor die Afrikaanse poësie gemaak is en nie ouer is as 3 jaar nie.

Inhoudsbestuurder: Marlies Taljard  taljard.marlies@gmail.com

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d