St. Paul’s, Four Elms
die kleurkeurspel in die klein kerk
as die son deur venstertriptieke met loodglas versterk
die madonna-en-kruis-mosaiëk laat flonkerstraal
het hier alreeds vir twee eeue ’n hiëratiese atmosfeer bewerk
© Meyer J. van Rensburg, 2023
Remember that the AVBOB Poetry Competition reopened on 1 August 2023. Visit our website regularly at https://www.avbobpoetry.co.za/ for editing tips and advice as well as updates about upcoming workshops.