5 November 20233 November 2023 Meyer J. van Rensburg. Upington se veld Upington se veld die vlamoranje son se strale brand witwarm fel en Kalahari-rooisand gloei ’n hete hel toe die blou bloep-bloep-bloep-reënvoëlroep vir ons ’n malagietgroen droomtoekoms voorspel © Meyer J. van Rensburg, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…