28 February 2024 Hennie Maartens. middernag (M) middernag dit het skielik middernag geword die dag was lank en geluidloos die middag was lank en eindeloos die afloop van die dag is kleurloos dit het skielik middernag geword © Hennie Maartens, 2024 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...