26 January 202626 January 2026 Miel Vanstreels. Infarkt INFARKT Lank gelede reeds het sy noodgedwonge die stilte omhels, so nou en dan soek sy die warmte van geliefdes op wetend dat haar kop weer dae nodig het om tot rus te kom, sy treur nie sy kla nie sy wou net sy wou © Miel Vanstreels, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…