Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 August 2026

Nuwe Bundel. Sonnette vind ek absoluut pateties: Vertaal deur Robert Schall

Sonnette vind ek absoluut pateties

Speelse verse deur Robert Gernhardt, Christian Morgenstern en Joachim Ringelnatz

Vertaal deur Robert Schall

Omslag

Daar word dikwels gesê dat Duitsers geen humorsin het nie. Of dié stelling nou juis is of nie, feit is dat daar ʼn groot aantal humoristiese gedigte deur Duitstalige skrywers bestaan.

Robert Gernhardt, Christian Morgenstern en Joachim Ringelnatz is seker die drie gewildste 20ste-eeuse Duitse digters van speelse verse. In hierdie bloemlesing is hulle gedigte in Afrikaans vertaal, met behoud van die rym, ritme, taalspel en humor van die oorspronklike.

 Oor die vertaler

Robert Schall is in Duitsland gebore en het daar grootgeword. Hy studeer aan die Universiteite Karlsruhe (Duitsland) en Kaapstad en is Emeritus Professor in Wiskundige Statistiek aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy vertaal GR von Wielligh se Boesmanstories in Duits as Die Sterne sind glühende Kohlen und Asche (Kuiseb Publishers, 2005). Sy vertaling van ʼn bloemlesing uit die werk van die veelbekroonde Duitse digter Jan Wagner verskyn onder die titel Wat ek van klippe weet (Naledi, 2021); dit was op die kortlyste van die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk en van die UJ Prize for Literary Translation. Sy versvertaling van Johann Wolfgang von Goethe se drama Faust (Naledi, 2023) was op die kortlys van die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk.

[Naledi, 2026. Sagteband. Formaat: 213 x 137 mm; 202 bladsye. Prys: R290.00. ISBN 9781997476375]

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Breyten Breytenbach: De onburger
Nuwe Bundel. Erwin Rode: om ’n Melkweg te skep →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. Spartacus-dahlia
  • Loftus Marais. Veksilologie
  • Bernard Odendaal. Kaapse draai
  • Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)
  • Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Ek verwelkom kritiese lees, en ek is dankbaar vir die gedigte wat Marlies Taljard as juweeltjies uitgelig het. Die resensie…

  2. FRANCO COLIN on Loftus Marais. Veksilologie22 October 2026

    Merkwaardige beeld wat maar net weer die "show-don't-tell" beginsel by uitnemendheid bevestig.

  3. Jacobus Swart on Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)22 October 2026

    Welsprekende digter; welsprekende resensent.

  4. Fer on Andrea Sieberhagen. Sterrewag22 October 2026

    'n Treffende huldeblyk aan NP.

  5. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)21 October 2026

    Baie dankie aan Marlies Taljard vir haar noukeurige lees van Spiraal. Ek is dankbaar vir die gedigte wat sy as…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d