21 August 2026 Miel Vanstreels. Opvoeding Opvoeding Die een kleindogter het glad geen probleem met my bederf nie die ander wil ‘n broodjie met kaas hê omdat soveel sjokolade- sprinkels van huis af nie mag nie teen ‘n ekstra video’tjie het sy geen beswaar © Miel Vanstreels, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…