Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
8 October 2026

Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan

 

Grense van die wentelbaan

Grense – NP van Wyk Louw – Alleenspraak 1935

“My naakte siel wil…”

 

my naakte siel wil in eenvoud na jou reik

hangend in gebroke skerwe lank reeds verbleik

deur ‘n labirint van bedekte drome

op soek na versteekte antwoorde

agter die blousel van die maan

 

onuitgespreekte woorde woel

wat deur my denke tastend voel

in mensetaal soos stil skimme

omsoom in Heiliger as heilige akoorde

huiwer op die oewers van ‘n eens donker dal

waar lig flikkerend na benede val

 

© Anzé Bezuidenhout, 2026

 

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Anzé Bezuidenhout. Winterasem

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan
  • Koos de Wet. wesenlik
  • Amanda de Meillon. Karookind
  • Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge
  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem

Nuutste kommentaar

  1. DIETLOFF VAN DER BERG on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Baie dankie vir wat jy vir ons letterkunde doen en beteken Joan.

  2. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Puik onderhoud, welgedaan!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels7 October 2026

    Baie dankie Amanda ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. die ontwortelde7 October 2026

    Hoe mooi is hierdie... ek is die doring wat die pad soek en droom van hande wat my ken Puik…

  5. Anzé Bezuidenhout on Amanda de Meillon. Karookind7 October 2026

    Puik gedoen en sielsmooi neergepen!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d