14 September 202614 September 2026 Daniel Hugo. In memoriam Gerrit Olivier In memoriam Gerrit Olivier hy was ‘n libertyn met gedissiplineerde brein wat die liefde se toedoen met die lettere kon versoen maar die dood is onstuitbaar ’n jaloerse minnaar selfs al ken jy elke set niks kan die lewe stet © Daniel Hug0, 2026 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…