Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
6 October 2026

Anzé Bezuidenhout. Grendels

 

FOTO 27: FOTO 27: DEURSLOT LOUWSHUIS

https://photos.app.goo.gl/7aHYEAo64sANsAdE8

 

Grendels

 

gedagtes wat soos vlermuise

agter versteekte deurkosyne hang

tros soos uitgeswelde druiwe

wanneer woorde deur my kop

steurend bly kolk en maal

wagtend om te val en uit te bot

 

dan bly my enigste verweer

my skans, maar tog my lewenslot

om denke neer te pen op papier

anderkant my grendel en slot

 

© Anzé Bezuidenhout, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Anzè Bezuidenhout. Oorwinning
Anzé Bezuidenhout. Winterasem →

2e gedagtes oor “Anzé Bezuidenhout. Grendels”

  1. Anzé Bezuidenhout says:
    7 October 2026 at 12:44

    Baie dankie Amanda ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar

    Reply
  2. Amanda Ahave De Meillon says:
    6 October 2026 at 14:08

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Loutering
  • Pierce van Tonder. granaat-gebed in die Karoo
  • Anzé Bezuidenhout. Grense van die wentelbaan
  • Koos de Wet. wesenlik
  • Amanda de Meillon. Karookind

Nuutste kommentaar

  1. DIETLOFF VAN DER BERG on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Baie dankie vir wat jy vir ons letterkunde doen en beteken Joan.

  2. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge7 October 2026

    Puik onderhoud, welgedaan!

  3. Anzé Bezuidenhout on Anzé Bezuidenhout. Grendels7 October 2026

    Baie dankie Amanda ek waardeer jou saamlees en mooi kommentaar

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. die ontwortelde7 October 2026

    Hoe mooi is hierdie... ek is die doring wat die pad soek en droom van hande wat my ken Puik…

  5. Anzé Bezuidenhout on Amanda de Meillon. Karookind7 October 2026

    Puik gedoen en sielsmooi neergepen!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d