Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 October 2026

Anzé Bezuidenhout. Winterasem

 

FOTO 23: BOESMANGRAS

https://photos.app.goo.gl/RpCdDyTKXrtNBEpz9

 

Winterasem

 

ysig brand die winterwasem

geruisloos en mistig suis die wind

verstok Boesmangras tot grys-wit

genadeloos aan die duister verbind

dan breek die sade asemloos los

bly die bruin klipgrond die behoud

wat grassade in verwagting oes

terwyl genade in room verstil

wagtend op die laat winterreën

om die Roggeveld opnuut

te voed en te seën

 

© Anzé Bezuidenhout, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Anzé Bezuidenhout. Grendels

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem
  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur
  • Hennie Meyer. WOU
  • Hennie Meyer. Ballade van die dose

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose6 October 2026

    Verruklik is hierdie teks. Uitsonderlik en aangrypend.

  2. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grendels6 October 2026

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

  3. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  4. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

  5. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d