Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
20 October 2026

DJ Grobler. Grendel

 

FOTO 11: DEURSLOT – LOUWHUIS

https://photos.google.com/share/AF1QipNhuaXYqr18bBxsrxd_D1FV8CUccsQdQRfX4bbNhl4fYuF_W8H5UiKYUC9GMumigQ/photo/AF1QipMDdpAMwpiaM_v25AWW_0JHpPLQKpaUAib-cISC?key=eHRDbDhDYUFwQnJsNXFKX2I2ZzFwM1B0ZnJPVERB

 

Grendel

 

sou ek vandag kon aanklop

die grendel hoor terugskuif

die sleutel hoor draai in die slot

om jóú daar te sien staan

‘n poëet van vervloë

 

sou ek vriendelik wou handskud

diep in jou oë kyk

-verby die skanse-

om te probeer vasstel

wat agter verborge grendels lê

 

jou “beiteltjie” was

‘geslyp totdat hy klink en blink

sodat die aarde kon skeur

om met ‘n bars van jou beitel af

dwardeur die sterre te loop’

 

tog was jou “venster ‘n blanke vlak”

‘in skaduwee en skemering

wat langs baie weë gaan met smart

jou oë blind en verward

soos alle dinge in jou hart’

 

sou jy aan my kon ontbloot

die geheimenis van dít

wat jy moes deurmaak –

sodat ek met begrip, in konteks

saam deur jou ervaringe kon loop

 

met hande wat só raak kon skep

en ‘n hart vol sóveel meelewing

maak die “Raka”-letsels aan die deurslot sin

‘as beskerming teen die bedreiging

van kultuur en beskawing’

 

dan, wanneer ek groet, sou ek sê:

“dankie, Nicolaas Petrus van Wyk Louw,

vir jou nalatenskap –

na al die jare, vind jou woorde

steeds aanklank, in menige hart”

 

© DJ Grobler,  2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Margaret Cordier-Biermann. Soom
  • DJ Grobler. Grendel
  • AVBOB Persverklaring
  • Marthé McLoud. Jy het kinds geword
  • Joan Hambidge. Nogmaals Van Wyk Louw

Nuutste kommentaar

  1. Gerda on Ferdi Wheeler. Die laaste reis16 October 2026

    Dis so mooi dit maak nogal seer.. Dankie!

  2. Gerda on Ferdi Wheeler. Die laaste reis16 October 2026

    Die is baie treffend..werklik en hartseer tegelyk... En dit bring angs.. Dankie daarvoor

  3. Jannie Pretorius on Louis Esterhuizen. Nagwaak16 October 2026

    Pragtig!

  4. Marieta McGrath on johan swanepoel. bloudruk15 October 2026

    Dis vir my treffend.

  5. Dewald Koen on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)14 October 2026

    Dankie, Joan. Ja, Daniel se kennis is inderdaad verbysterend.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d