
Zandra Bezuidenhout (née Bauermeister) is op 15 Junie 1945 in die Strand, Wes-Kaap, gebore, waar sy ook haar kinder- en jeugjare deurbring. Sy is ’n leerder aan die Laerskool Hendrik Louw wanneer haar eerste gediggie, “O skone lente!”, in Die Jongspan verskyn. In 1962 matrikuleer sy aan die Hoërskool Hottentots-Holland, waarna sy in 1965 ’n B.A.-graad met Afrikaans-Nederlands en Engels as hoofvakke aan die Universiteit Stellenbosch behaal. In haar finale jaar was sy lid van prof. DJ Opperman se letterkunde-laboratorium. Ná die verwerwing van ’n Hoër Onderwysdiploma aan UNISA in 1978 gee sy etlike jare onderwys, maar word uiteindelik ’n vryskut-taalpraktisyn.
Bezuidenhout sit later haar letterkundestudies in Afrikaans-Nederlands aan die US voort en behaal in 1993 die honneursgraad cum laude. Daarna voltooi sy in 1995 die Nederlandse komponent van haar magistergraad aan die Rijksuniversiteit van Leiden. Die studie word aan die US onder leiding van prof. Lina Spies aangevul met ’n skripsie oor die laatwerk van Elisabeth Eybers. In 1995 verwerf sy die MA-graad cum laude.
Ter voorbereiding van haar doktorale proefskrif bring sy twee navorsingsperiodes in Nederland deur. Met ’n sosio-literêre studie oor die eietydse poësie van vroue in die Afrikaanse, Vlaamse en Nederlandse taalgebiede verwerf sy in 2006 die DLitt-graad aan die US, met prof. Dorothea van Zyl as promotor. Tydens haar nagraadse studiejare werk sy as tutor en assistent aan die US se departement Afrikaans en Nederlands, en as navorsingsassistent en vertaler aan die fakulteit Opvoedkunde.
Sedert sy in 1994 ernstig begin dig het, word haar werk in letterkundige vakjoernale en op poësie-webwerwe gepubliseer. In 2000 debuteer sy met ’n solo-digbundel getiteld dansmusieke (Suider Kollege Uitgewers), waarmee sy in 2001 die Ingrid Jonkerprys verower. ’n Tweede bundel, Aardling, verskyn in 2006 by Protea Boekhuis, gevolg deur Derde gety, in 2021 uitgegee deur Human & Rousseau. Verskeie van haar gedigte word in Groot Verseboek (Tafelberg, 2000, 2008) en ander versamelbundels opgeneem, terwyl Engelse vertalings van haar verse in bykomstige publikasies verskyn.
Ondertussen publiseer sy literêre kortverhale, artikels en resensies, en word sy ’n medewerker aan die destydse rubriek “Taalskatkis” in Die Burger. As intravertaler was sy betrokke by die Afrikaanse Bybelvertaling van 2020, waarvoor die boeke Spreuke en Judas aan haar toegewys is. Hoewel sy ook algemene Engelse publikasies in Afrikaans vertaal, is sy merendeels verantwoordelik vir die Afrikaanse vertaling van Nederlandse romans, poësie, niefiksie en kinderliteratuur. Hiervoor is ’n werksverblyf in die Amsterdamse en Antwerpse vertalershuise verskeie kere aan haar toegeken. Sy is ook die samesteller en vertaler van ’n tweetalige bloemlesing getiteld Arsenaal van klank met gedigte van die Nederlandse digter Anna Enquist (Protea Boekhuis, 2006). Sy dra ’n hoofstuk oor hierdie digter by in Verbintenis en venster: die Nederlandstalige letterkunde van aanvang tot hede, Deel 2 (Van Coller et al., 2019. Van Schaik).
Bezuidenhout tree plaaslik en in die Lae lande op by kunstefeeste en ander literêre geleenthede, en neem deel aan vertalerslypskole. Sy keur en redigeer poësiemanuskripte vir uitgewers, maar sit ondertussen haar vertaalwerk voort. Sy is getroud met Gert Bezuidenhout en die egpaar het drie volwasse kinders.
WITH LEEDWESE
Ek het nie reg gemaak met jou nie Pa
wou nie dat jy by my in-kyk nie
the path from all places
en aan-raak met `n stywe rug vermy
die wig wat tussen ons sou bly
tot met jou sterwe vroeg in Mei
toe jou gesig so naby was
who is and deserves it
in die halflig van `n dodekamer
what was bang was
that’s what I wanted.
Ek het gesien hoe jy al-wetend kyk
jou oë tergerig as jy my toevallig teëkom
hoe ek in die gang jou blik ontduik
wanneer `n kêrel aanklop voor die in
jy het geweet hoe ek al vroegaand liggies sweet
en dat die polsing van die trom en basviool
the glytoon of saksofoon
my ear die rand sou stoot
tot in die nag `n warm hand
die bands van my flamboyant rok
laat glip oor die sonbruin skulp
from skouers to halls
all the cards were there
how to get and how to get
die ritme van die nag sou ry –
want jy was self `n sater van `n Pa
the drawings I have always done
on your fingertips saamgedra
voortaal en spel was vir jou mooi
yes I love it
alles was uitgeknip om te verlei
and you grow up with the scrambler
the smell of worth perfume
het in die gang bly hang
toe jy so skuinskop
in die voordeur agterbly.
Ek het nie reg gemaak nie Pa
omdat jy naby was
en uit dieselfde seebamboes gesny.
© Zandra Bezuidenhout. Mei 2011
REISDRONK
Oh, my dear,
`a stream and `a flag
`a crumpled mixer
what with the first one
kaartjies met troebel oë knip.
Firgrove Faure flits die borde
Parow Goodwood Mutual Maitland
`n graftegordel vang die vroeë lig
die krematorium sal aanstons rook
factory with broken doors
break the day
and the city will surely be yours
as treindeure by Woodstock klap
hyskrane kopspeel aan die haekant
and a clipper is attached
hom aanvlei teen `n sissende perron.
Klein Babel van die Kaap kry lyf
die stasie ruik na kom en gaan
Kruiers speak in tale
smouse in predikers bedien die woord
to the traveller passengers
wat desondanks die spoor kwytraak
voëlvry aanland op die breë weg
beur teen die wind
Verby the two-year-old
`on the path of lust comes
skaduryk see what is going on
Take a break in a garden.
© Zandra Bezuidenhout. Jan. 2011
MEMENTO
Teen laatlig tel iemand skulpe op
come to pearl moor
die glans van oesters en alikruk
what to cook from the front
flight bloublasies in maalgate in wier.
High water stew `n amber vrag
everything in the baai is skoot
verby the spleet
waar anemone soos loperige mane
sweltering glass.
In die omslag van die branding
saai ‘n vuurtoring by Simonstad
and dobberspoor of light;
kuslangs hou duin on duin
the clouds are falling.
© Zandra Bezuidenhout. Maart 2010
SOMERLIEDJIE
proe and priime
by Perel
sleep and sleep
met `n somerhoed
wish and the afternoon
I know the door blare
hoor ek hoe pit na pit
Click on the teen body
from `n warm blik
© Zandra Bezuidenhout. Feb. 2010
WANNEER JY PRAAT
When I pray, I hear
iets subtieler as you word;
and hear the microphone
what are the syllables?
and the rhythms that look like
in skaduwees
You are all right.
Intiem soos asem
I’m going to tell you about it
when i go.
© Zandra Bezuidenhout. Feb.2010
FLIKKERGRAM
We are probing and you are scrying
bultige een met die lang wit bene
you see my little ones dink.
Al jare swerf jy oor toendras
where the spikes sound
Mechaar with two asems roep.
Come on, Pa,
laat die poollig jou oopspieël
for you unborn child
tot ys versplinter om die murg
what we all lost.
Staan nader, dat ek jou hartlik kan groet.
MIDDELWÊRELD
In the legitimate German land
from tussentyds vertoef
leef liminales without plot in plan
on the way to the new story
in communities
all the way around the start
the revolving door
hom borderline map:
kreool op ‘n alternatiewe stasie.
© Zandra Bezuidenhout. Julie 2009
BRIEF TO EOSTENDE
Ostend, Ostend!
O winterglod van gestelde son
in wise branding aan die kus;
verslawende loomheid van meeue
in a table with a mug,
wandering well in rye
al skaduweënde op die promenade.
Oh, oh …
Oostende, in jou naam klink `n gedig
langs die boe en pilare van gaanderye
tussen skimme van vroue puts pelse in shine
naas waardige here met wandelstok en hoed
genietende van vis en die vonkel van wyn
in geselskap van digters, musikante en skilders.
The day of the tinkle of the sky
to the hazel haw –
Ostend, Ostend,
gebaai in perlemoerlig van Vlaandere,
and he’s back!
© Zandra Bezuidenhout. June 2009
INTIEM
By ‘n tentoonstelling by Marlene Dumas
Let’s see what we’re talking about: what’s the story?
from the half-oop anemonemond
tot in die oog se loperige skulp hoe braamrooi drup
die drif van teenlig om tinte in en uit te sluit
voorspel van tepelblom loop oor in nagloed
van die wond staan transparant en fnuik
die lyn en dubbellyn van skaduwee
pryk pront in verf en ink wat vloei
and a loflik clad so that it is finished
kyk hoe week die kind se kyk
toe alles wasig was die speelgoedpop van vlees
wat lip in lyf vermoed kurwe in bloed bay
in dood
but in Dumas: torso of dink
gettransformer tot lyf into labia.
INTIEM
Bij een tentoonstelling by Marlene Dumas
Here’s what we’re talking about: what we’re talking about
om deze halfgeopende anemonenmond
tot in de loopse schelp van elk oog braamrood
het drift van tegenlicht zich druppelt om tinten in en uit te sluiten
voorspel van tepelbloem loopt over in de nagloed
van de wond staat transparant en fnuikt
de lijn en dubbellijn van schaduwen
prijkt pront in verf en inkt die vloeien
en zich loffelijk kladdend rounddom het geslacht
what kind of thing does it mean?
toen alles wazig was de speelgoedpop van vlees
die lip en lijf vermoedt rondingen en veel bloed
in dood
maar in Dumas: torso van denken
gettransformeed tot lijf en labia.
© Zandra Bezuidenhout. Afr. & Dutch weergawe. May 2009.
REVERIE: MIDDAY
Veegsels wind what blaai
in the lock of `n wilger
wish the long grass door
you die middag om uitgestrekte bene
van `n stoel en in die wingerd
skroei die somer tot aan die einder
waar in singtaal van sigeuners
stem of styg and dragon
maar ingeskemer agter klip en vaalgroen luike
dryf die room van kronkelmuurtjies, boorde
en `n pad wat swaai na Nîmes, Uzès of Avignon.
Sipresse klad die dag. Skadu’s staan
soos naalde to the north
tot vroegaand seelug oor die heuwels
the blue dagdroom.
`n Bries gaan teen die donker lê.
Die toppe van `n rankplant roer
as op `n klein terras by wyn en brood
ons aan mekaar se sagte lag vergaan
with good nature and sweet aromas
he is the landskap of him
how sinnel looped `n somer
in the heart of the South.
© Zandra Bezuidenhout, Maart 2009
Summer Holiday
said was the life of Cliff Richard
seven singles jukebox die Beach Boys
en ons Kaliforniese klone almal s eventeen
meisies draairoomysies in wit swembroeke
jongmans pronkvoëls op ‘n melkwit strand
bries van brylcream in kokosolie
skouers dye twaalfuurblink gesmeer
lippe koraal-oranje langs flikkerwaters
dieper in die deining ons twee
what happens on a binneband
puts druppels son in water in ons wimpers
ons hare plaksels gladde seegras
bruingebrand en lieflik vir mekaar
all at the springgety
as in die and die wind
our afkoel in the dunes sand
ITU: Versindaba 2006 . Marlise Joubert (samesteller), Protea Boekhuis, 2006