van Pestilensies 2 April 2020 “…elkeen het hierdie plaag binne hom want geen-een in hierdie wêreld nie; – geen-een, kan ooit daarvan vry wees nie” -Albert Camus, die Plaag (A.C.) i) wie is die skrywer van hierdie pandemie? is daar ʼn god wat ons wil laat verstaan dat hy nog in beheer…