Resensie: Kliniek van verlatenheid deur Alda Merini vertaal deur Rina Cascione, Naledi, 2022 Resensent: Joan Hambidge I ‘n Jong Sylvia Plath, voor haar vertrek na Engeland, sê in ‘n onderhoud dat sy die digkuns van Robert Lowell en Anne Sexton bewonder vir die analises van gestigte en senu-ineenstortings. Die ontoelaatbare verwoord hulle in hul…