Pieter Odendaal gesels oor sy debuutbundel, Asof geen berge ooit hier gewoon het nie wat pas by Tafelberg Uitgewers verskyn het. Louis Esterhuizen het die vrae gevra. * LE: Pieter, van harte geluk met ʼn besonder indrukwekkende debuut. Voor ons oor die gedigte self begin gesels, wil ek jou egter eers oor jou jarelange betrokkenheid…