Christoff Stählin. Liedvertaling uit Duits in Afrikaans. Vert. deur Bernard Odendaal ʼn Guitig-satiriese lied oor die beskoulike obsessies in die Duitse samelewing van die laat-1960’s en die 1970’s Hoewel die Liedermacher van die begin af polities bewus was, het hulle nie liedwerk in gedagte gehad wat massas moes aanspreek of mobiliseer nie. Die…