Goeie naweek. Tyd vir lees en tyd om na musiek te luister – Gil Hockman se nuwe CD Too early in the journey. Die lees het ook oor musiek gegaan – Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers se nuwe biografie van David Kramer. Gil is ʼn stigterslid van The Buckfever Undergound, saam met Toast Coetzer….