Terminaal die spreekkamer se sagte leerstoel was al die sitplek van vele nou reeds dooies die onkoloog weet daar is ‘n tydsverloop dit verskil van mens tot mens: die pasiënt se vrees “‘n jaar is ‘n ewigheid leef elke dag wag nie die pyn af nie” maar ek sal die…