Karakters en gebeure is fiktief. Vir tien jaar reeds ken sy die vrees; en met elke moordsaak waarin sy konsulteer ly die skuldigbevinding net tot ’n tydelike verligting vir PTSS. Haar lewensmaat, F, se onopgeloste moord – die koue saak – sal by haar bly spook. …