Op 7 Julie het die National Book Foundation (VSA) hul veldtog om die beste van die afgelope 60 jaar se National Book Awards (fiksie) aan te wys, van stapel gestuur. Vir die eerste keer sal die leserspubliek by dié proses betrokke wees, aangesien hulle van 21 September tot 21 Oktober die geleentheid gegun sal word…