Susan Smith gesels oor haar nuwe digbundel die aarde is ‘n eierblou ark, met Gisela Ullyatt . Susan, hartlik geluk met die aarde is ’n eierblou ark. Die bundeltitel impliseer ’n metaforiese verhouding tussen aarde en ark. Die byvoeglike naamwoord dui op die kleur van hierdie aarde-ark. Hoe het jy op die titel besluit? Dankie, Gisela….