Ons almal weet watter tameletjie die “objektiewe” beoordeling van ‘n gedig is; veral omrede ‘n gedig op soveel verskillende maniere met haar onderskeie lesers in gesprek tree. Nou het dit gebeur dat – in ‘n poging om die waardebepaling van ‘n gedig op meer vaste grond te plaas – ‘n groep Australiese rekenaarkundiges onder…