Dis vreemd hoe ʼn fiktiewe karakter uit ʼn boek, deur ʼn fliek, tot in ʼn aantal lirieke sy verskyning kan maak. Neem nou maar die geval van Tom Joad, die antiheld uit John Steinbeck se boek Grapes of Wrath, wat in 1939 gepubliseer is. Dit gaan oor persoonlike skades en storms, maar ook oor armoede en sosiale…