Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
12 June 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Bondige verslag oor gisteraand se poësievoorlesing

Daar was nie dwerge met silwer skinkborde vol lyne kokaïen wat tussen skares met honger neuse rondloop nie. Daar was nie burleske dansers wat “allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif” prewel nie. Daar was nie joernaliste van die smetpers om mense se indiskresies te boekstaaf nie. Daar was blykbaar van die jonger geslag sepiesterre, maar ek besit nie ʼn TV nie en kon hulle dus nie eien nie. Daar was ʼn hele paar stoele sonder boude. Ek weet nie eers of al die kopieë van In die begin was die woord eienaars met CD-spelers gekry het nie.

Maar dit was ʼn wonderlike aand met baie hoogtepunte. Ek is vanoggend (is dit nog oggend?) te moeg om alles neer te skryf. Ek het drieuur deur digte mis terug Johannesburg toe gery. Dalk was die hoogtepunt vir my toe Henning Pieterse soos ʼn monnik wat blasfeem sy gedigte deur die mikrofoon lees terwyl Riku Lätti met ʼn bierglas musiek op sy snare maak.

Ek dink dit was Niel van Deventer wat gisteraand vertel het van die blog wat hy vir homself skryf. Dis seker maar wat ʼn mens met ʼn blog doen – vir jouself skryf. Ek sal later, as ek meer energie het, vollediger vir myself verslaglewer.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Woensdag, 10 Junie 2009
Nuwe stemme word bekend gemaak →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d