Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 June 2009

Woensdag, 17 Junie 2009

 

Peter Verhelst
Peter Verhelst

Met die Poeziecentrum stewig by sy Vrijdagmarkt-plein ingeburger, wil Gent hom baie graag vestig as die mees vername kultuursentrum in Vlaandere; veral vanweë die prominensie van Antwerp in dié verband. Dit wil egter voorkom asof hulle nogal lastige probleme hiermee ondervind. In ’n artikel op De Contrabas plaas die bekende akademikus Yves T’Sjoen sy vinger op ’n hele  paar teer plekke; so ook op die feit dat die immergewilde Miriam Van hee die stad se aanbod aan haar van stadsdigter van die hand gewys het. Nou is die pos vir Peter Verhelst aangebied en dit wil voorkom asof hy wel die aanbieding gaan aanvaar. Volgens Het Nieuwsblad het hy die volgende te sê gehad: “Ik wil geen gedichten schrijven, maar hoop verhalen uit de stad zelf te verzamelen. Die wil ik dan voorlezen voor kleinere groepen zoals senioren, een school, verenigingen.” Vorige stadsdigters van Gent was Roel Richelieu van Londersele en Erwin Mortier.


Terloops, die Ernst van Heerden-versameling by die Poeziecentrum in Gent spog met die grootste versameling Afrikaanse digbundels buite die grense van Suid-Afrika. Die aanvanklike skenking was uit die nalatenskap van Ernst van Heerden gemaak en dit word tans deur Protea Boekwinkel (Stellenbosch) in stand gehou met finansiering deur die Noordwes Universiteit (Potchefstroom) se Kanseliersfonds. Nog ’n interessante feit is dat dit juis Gerrit Komrij se ontdekking van hierdie versameling was, wat direk aanleiding gegee het tot sy bloemlesing Die Afrikaanse poësie in ’n duisend en enkele gedigte.

 

Mag hierdie dag jou sprakeloos laat van vreugde.

 

Mooi bly.

 

LE

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Johann Lodewyk Marais. Die Ernst van Heerden-versameling, Gent →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d