Kunsuitstalling deur digter-skilders
tydens Versindaba 2009 op 27 & 28 November
Die amptelike opening is op Vrydag om 5nm 27 ste November 2009
& toegang is gratis. Kunswerke word te koop aangebied.
Oude Libertas Ouditorium , Stellenbosch
Andries Bezuidenhout
“Toast Coetzer”. Andries Bezuidenhout
Marlise Joubert
“See-toe”. [Akwarel] Marlise Joubert
Carina Stander
“Tuinier”. Carina Stander
Charl-Pierre Naudé
“Kraaie in suburbia”. Charl-Pierre Naudé
Breyten Breytenbach
Ilse van Staden
“and a little child shall lead them.” Ilse van Staden
Heilna du Plooy
“Gesig van Afrika.” Heilna du Plooy
Trienke Laurie
“Kate”. Trienke Laurie
Christine Barkhuizen le Roux
“‘n Eie stem”. Christine Barkhuizen le Roux
Rosa Smit
Sheila Cussons
Like this:
Like Loading...