Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
20 November 20094 September 2013

Andries Bezuidenhout. Die verlore seun: Diktator-camp

Kyk, as jy ʼn kopknik van Adriaan Brand kry, moet jy iets reg doen. Adriaan is natuurlik ex-trompet- en klawerspeler van die Springbok Nude Girls. Hy neem gereeld saam met Schalk Joubert aan gedigtegoeters deel. Hy’t ook die musiek vir die produksie van Willem Anker se “Sakrament” gemaak. Toe ek hom laas gesien het, was dit in een of ander bar in Stellenbosch (ek kan nie onthou waar nie, maar daar was trappe en Kabous Meiring het ʼn wrede two-step geklap) tydens die Woordfees op ʼn verhoog waar hy impromptu saam met Robbie Jansen gespeel het. Laasgenoemde het my sy suurstofbottels op die verhoog gesit; pypies by die neus in, maar saksofoon in die mond. ʼn Hele paar jaar gelede het ek al hierdie song – Die Verlore Seun – by my vriend Wessel in Londen gehoor. Tóé al steek dit in my kop vas. Nou’t Gazelle ʼn draai in Suid-Afrika kom maak. Lanklaas so ʼn lekker musiekresensie gelees, soos Adriaan s’n op LitNet. Gazelle – lekker Afrika-diktator camp.

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

1e kommentaar op “Andries Bezuidenhout. Die verlore seun: Diktator-camp”

  1. melt says:
    23 November 2009 at 08:25

    Dit is inderdaad ‘n voorslag-resensie daardie. Adriaan steek die wêreld aan die brand!

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d