26 December 200916 June 2024 Matsuo Bashō – vertaal in Afrikaans Matsuo Bashō – vertaal deur Daniel Hugo vergete vywer ’n padda spring van die wal geluid van water * dit is doodstil – dan deurdringend tot in die rots die sonbesieskree Matsuo Bashō (1644-1694) Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…