Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 May 20106 September 2013

Desmond Painter. Springsteen en Pinsky: Die Ontmoeting

Bruce Springsteen
Bruce Springsteen

So ‘n rukkie terug het ek geskryf oor die Fairleigh Dickinson Universiteit se jaarlikse Word and Music Festival (Wamfest 2010) in New Jersey, waar Bruce Springsteen en die digter Robert Pinsky geskeduleer was om ‘n verhoog te deel. Intussen het hierdie ontmoeting tussen twee ikoniese Amerikaanse woordkunstenaars reeds plaasgevind, en na alle aanduidings was dit ‘n fassinerende geleentheid. Ek weet nog nie of iemand dit al op video opgeneem het sodat ‘n mens op Youtube daarna kan kyk nie, maar jy kan solank hier en hier berigte oor die geleentheid lees. Hier is ‘n lusmaker: “While playing his guitar, Bruce Springsteen recited a passage from ‘An Explanation of America,’ a poem by Robert Pinsky: ‘I love a car — a car, I guess, is like / One’s personality, corrupt and selfish, / Full of hypnotic petty pains and joys.’ The recitation then blended into an acoustic version of Springsteen’s ‘Born to Run.’ […] Springsteen said poetry and songwriting are similar in the way they concisely convey emotions — and that he needs to resist the urge to use Pinsky’s words on his next album. ‘We could get some co-writing going, I’m telling you, man,’ Springsteen said.”

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Desmond Painter. Bruce Springsteen en Robert Pinsky
Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d