Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 January 201120 July 2024

Lize Viljoen. Gedagtes in die Nuwe Jaar

Die brug na die nuwe jaar, die aftelling na twaalfuur het hierdie jaar vir my plaasgevind binne die “black box” by die Samsung Leeum Kunsmuseum in Itaewon, Seoul. Die woorde: Herrineringe van die toekoms is braaf in neon teen die een buitenste muur, en ook by die uitstallingruimte waar die projek, “The Clock”, van Christian Marclay vertoon word. Met Nuwejaar het die museum ‘n spesiale geleentheid daarvan gemaak, deur die film in sy totaliteit van 24 uur te wys, vanaf sewe uur die oggend van oujaarsdag tot seweuur die oggend van Nuwejaarsdag.Sien die volgende koerantuitknipsel vir meer: http://media.daum.net/foreign/englishnews/view.html?cateid=1047&newsid=20101209173811991&p=koreaherald

Die film handel oor tyd. Die horlosie, al die vorme van tydaangewers, elektroniese digitale horlosies van die tagtigers, muurhorlosies, kerk klokke, uurglase gevul met goud, koek koek horlosies, in elke minuut van die film is daar ‘n replika van een of ander van die bogenoemde en dit dui die tyd aan, in ‘n lopende kontinium van vier en twintig uur. Die tyd in die film is gekoordineer met die ‘regte’ tyd, wat dit ookal is, of altans die lopende tyd van die dag, sodat as mens op jou eie horlosie sou kon kyk in die donker van die teater, dan is dit dieselfde as in die film. Die effek hiervan is dat mens voel ‘n haastigheid, ‘n tipe gejaagdheid en bewustheid van hoe dringend elke oomblik is waar tyd verbygegaan het. Selfs met die uitstap uit die teater, ek kon net een of twee uur op ‘n slag baasraak, die gevoel my bygebly het, dat alles rondom my, alles wat ek kon sien op die strate van Seoul, die mense, die karre, die weer selfs, dat dit so verganklik, maar ook net so ontsettend belangrik is as die vlietende tonele van  die duisende aanmekaargeflanse films wat Marcklay gebruik het om sy film uit te bou.

Die mees opmerklike van alles, na ‘n marathon van tyd dophou, is hoe relatief belangrik die inlui van die nuwejaar word, hoe dit ook net soos al die ander oomblikke, dopghou, afgemeet, afgewag selfs, dat dit bloot voortvloei in die volgende vyf minute, net soos elke ander dag.

Clock and Globe

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d