Môreaand (7 Oktober) om 18:00 by die Boeke-oase. Gedigte en ʼn bietjie musiek. Saam met Johannes Prins, Fourie Botha, Martina Klopper, Jasper van Zyl, Anne-Ghrett Erasmus en ander. Ek vat my kitaar saam en sal iets hartseer sing, net vir ingeval iemand in ʼn té vrolike luim verkeer. Dis gratis, dink ek.
Soos Hennie Aucamp s^e: trane op die huis!
Hartseer is altyd gratis!