Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 February 20136 March 2013

Kompetisie: Beeldgedig (top 15)

 Hannetjie de Clercq (Chic)

 

Die Top 15 beeldgedigte

vir die finale rondte in ons kompetisie.

 

Waar sommige digters twee gedigte ingestuur het en albei moontlik kon slaag, het ons die beste een van die twee gekies.  Die drie  wenners sal uit hierdie 15 gedigte gekies word deur drie keurders en die aankondiging sal hopelik  oor ‘n week of twee beskikbaar wees. Dankie vir die belangstelling en entoesiasme deur soveel bekende en onbekende digters!

– Red.

*

Vorige inskrywing hier:

Jammer dat ons nie al die gedigte wat ontvang is  kon plaas nie, maar ons moes soms ‘n keuse maak en gedigte wat nie regtig aan die reëls voldoen het nie, eenkant laat.  Ons is egter oorweldig deur die belangstelling hiervoor en die besondere talent wat na vore gekom het met heelwat onbekende name! – Red.

Hierdie kompetisie word aangebied met  ‘n  finansiële skenking deur Cordis Trust.

Vorige aankondiging en reëls vir die kompetisie:

Skryf  ‘n Afrikaanse beeldgedig (ongepubliseerd, hetsy in boekvorm, op die internet, tydksrifte, ens!) oor ‘n skildery van jou keuse OF ‘n eie foto uit jou album (nie ‘n herkenbare selfportret nie!) en stuur jou gedig aan Versindaba  (in ‘n Word dokument & nie as pdf nie) saam met die grafika (slegs een grafika per gedig en in .jpg formaat asseblief!).

1. Alle gedigte (saam met jou albumfoto/of die foto van die skildery) wat kwalifiseer na ‘n eerste keuring sal van tyd tot tyd geplaas word op hierdie webblad, anoniem. Gedigte wat nie in gesprek tree met die grafika nie (en omgekeerd), sal gediskwalifiseer word.

2. Na ‘n eerste seleksie van 10 tot 15 beste gedigte sal ‘n nie-deelnemende komitee van drie aangestel word om hierdie gedigte (anoniem) te beoordeel.

3. Die wenners sal dan middel of einde van Februarie bekendgemaak word. Voorbeelde van die beeldgedig kan hier nagegaan word.  Daar is ook voorbeelde te sien in die Gedigteblog.

4. Jy kan 1 tot maksimum 2 gedigte instuur vir hierdie kompetisie.

LET WEL: Indien jy grafika stuur van ‘n skildery, is die naam van die skilder asook die titel (indien daar is) ‘n vereiste. Indien jy iemand anders se foto gebruik, moet jy erkenning gee hieraan en dus die naam van die fotograaf (en/of titel) byvoeg.

Pryse:

EERSTE PRYS: R1000

TWEEDE PRYS: R600

DERDE PRYS: R400

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

1e kommentaar op “Kompetisie: Beeldgedig (top 15)”

  1. Festival voor Afrikaans says:
    18 December 2012 at 12:02

    Skryf ‘n beeldgedig en wen. https://versindaba.co.za/2012/12/05/kompetisie-beeldgedig/

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d