Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 October 201313 October 2013

Plekgedig 50: Marietjie Louw. Wellington – Stad van Herlewing

Wellington – Stad van Herlewing

 

Wellington is die klein dorpie van Herlewing

die klein vallei van inmaakgoed en wyn

Waar Mnr Murray sittend lees regdeur die jaar

en studente rondom die jaar baljaar

 

Waar die skuim van verouderende wyn rys

soos mense ouer, beter en meer wys

word teen ‘n bergrant van luie, rustende gebergtes

met ‘n sneeuerige skuim gekroon

 

Soos jy die perdeskoen stap

en jou oë lekkerkry van skoonheid

selfs die skuim van die bier

deur vriende en kennisse geniet

by ‘n dans… aan’t kuier

lok die aandag weg van die regte laste wat gebedsarbeiders dra

en die skuim rys soos nog ‘n bier verdwyn in ‘n glimlaggende mond

terwyl die sweetdruppels tap soos nog ‘n gebed geuiter word

 

Al te fraai is die gesig wat jou die room van die room laat besigtig

met die verwerwing van ‘n eregraad

uit ‘n kampus met die beste sportfasiliteite

aan die einde van die vier-jaar toer… bewoë laat

 

en die naelstring van opvoeding

geknip word

en studente

afgeskepte room

in die wêreld instap om te gaan verander, verwerk en bewoon

na vorming deur geniale meesters

Uitstap in hul Pappa se plan

 

Wellington se Missie

Andrew Murray Se Visie

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d