Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 October 201310 October 2013

Louis Esterhuizen. Denise Levertov as mistieke digter

 

Op 24 Oktober vanjaar sou Denise Levertov (foto) 90 jaar oud gewees het. En om dié gebeurtenis te vier, het daar vroeër vanjaar ‘n biografie deur Dana Greene (Denise Levertov: A Poet’s Life) by University of Illinois Press verskyn en binnekort ook nog ‘n nuwe antologie van haar gedigte (The Collected Poems of Denise Leverto) by New Directions.

Daarom dat Carl McColman se skryfstuk op Huffington Post my aandag getrek het; veral omrede dit oor Levertov as religieuse digter handel: “Certainly, her devotion to language and the craft of poetry was central to her identity, but contrary to the prevailing intellectual skepticism of our age, she engaged with her rich religious heritage (her ancestors included a rabbi and a Methodist preacher; her father was a Russian Jew who entered the Anglican priesthood). Such engagement led to her own slow conversion from earthy agnosticism to unexpected faith, eventually embracing first Christianity in a general sense, and then Catholicism in the late 1980s, when she was in her 60s.”

McColman se uitgangspunt is dat Levertov selfs vóór haar bekering dikwels mistieke temas in haar gedigte betrek het; dat haar bekering in haar sestigerjare eintlik ‘n natuurlike verloop in haar groei as religieuse mistikus: “While religion only became significant to her late in life, spirituality is evident in even her earliest works, such as Too Easy: to Write of Miracles (1948) where her dismissal of the ‘mysterious utterance to silent truth’ is contrasted with how difficult it is ‘to write of the real image’ – perhaps her earliest declaration that spirituality divorced from nature is facile, while a grounded, natural, embodied spirituality challenges the poet to find ‘a word until it balances with love.’ Twenty years later she explored mythological themes in “A Tree Telling of Orpheus,” and by 1978 her most fully-formed religious poetry began to appear, poems that would be collected in The Stream & the Sapphire: Collected Poems on Religious Themes, published the year of her death (in 1997).”

Gaan lees gerus die volledige skryfstuk. Maar, by wyse van groet, McColman se slotsin waarin hy na Levertov verwys as “a mystic of lyrical unknowing, whose words shine in two directions – toward faith, and toward doubt – only to reveal that there really is only one direction after all.”

Treffend. Hieronder volg een van haar gedigte.

*

 

Adam’s Complaint

Some people,
no matter what you give them,
still want the moon.

The bread,
the salt,
white meat and dark,
still hungry.

The marriage bed
and the cradle,
still empty arms.

You give them land,
their own earth under their feet,
still they take to the roads

And water: dig them the deepest well,
still it’s not deep enough
to drink the moon from.

(c) Denise Levertov

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

1e kommentaar op “Louis Esterhuizen. Denise Levertov as mistieke digter”

  1. Evette Weyers says:
    23 October 2013 at 11:14

    Te lekker dat jy so wyd lees en ons op hoogte hou van wat in die wyer wêreld van digters gebeur. Na ‘n tonnel van werk kom ek gelukkig weer by die ryk weivelde van VERSINDABA uit!
    DANKIE vir jou oorvloed en vrygewigheid,
    mooi loop
    evette

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. XXXIX
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig

Nuutste kommentaar

  1. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  2. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  3. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  4. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d