Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
7 January 20146 January 2014

Louis Esterhuizen. Inskrywings vir Hippokrates-poësieprys ingewag

Met ‘n prysgeld van £5,000 is die Hippokrates-poësieprys sekerlik een van die grootste pryse wêreldwyd vir ‘n enkelgedig. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Januarie 2014 en jou inskrywing moet uiteraard in Engels wees, ongepubliseerd en dit mag ook nie langer as 50 versreëls wees nie. Hierdie prys, wat nou in sy vierde bestaansjaar is, het reeds soveel as 5,000 inskrywings vanuit 55 lande gelok.

Vanjaar se beoordelaars is die digter Philip Gross, die regsgeleerde Robert Francis en die uitgewer Sarah Crown. Gross het in 2009 die TS Eliot-poësieprys verwower met sy bundel The Water Table . Sy bundel I Spy Pinhole Eye het die Walliese Boek-van-die-jaar-toekenning gekry in 2010. Tans is hy as professor in kreatiewe skryfwerk verbonde aan die Glamorgan Universiteit.

Jy kan hier inteken vir die kompetisie.

Hieronder volg twee gedigte wat as wenners in die vorige kompetisies aangewys was.

*

Liberty Bodice

A few days after the operation the nurses let you in the shower room alone. The one with the mirror.

The dressing on your left side is felted, fixed like the old-fashioned vests you wore to boarding school –

from this angle, you’re twelve, embarrassed, packed away. From the other, you’re a woman.

You turn one way, and back again. The nurses listen outside. But it’s later you cry, in your sleep, secretly,

like homesick girls in the dormitory, down both sides of your face into your brand new, flatter pyjamas.

© Sian Hughes

*

Time to Get Ready

Take off that hair;

take off that self-assured air;

take out those teeth;

take that spring from your step and replace it

with a hesitant shuffle.

Take the fresh whites of your eyes

and smudge them yellow.

Take off that sexual appeal:

you won’t be needing that any more.

The respect of others: your self-respect too:

they’ll have to go.

Put on this extra weight,

these jowls, these liver-spots,

this tremor, these restless nights,

this peevish fretful manner,

this uncertainty, this fear,

this fear.

…

Come and lie down. It’s getting dark.

© Edward Picot

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d