Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
11 January 201412 January 2014

Hannalie Taute. Die boom van……

'n Bladsy uit die boek: "How to be an explorer of the world" deur Keri Smith
 

Ek probeer ten minste een keer ʼn maand ‘n inskrywing doen vir Versindaba.  Desember het gekom en gegaan.  Oorspronklik wou ek ʼn inskrywing doen oor Claudette Schreuders en Michaelangelo, omdat ek behep was met Antjie Krog en die boek “The Sistine Secrets”, maar o wee, ons rekenaar besluit om in te gee.  Miskien doen ek later die oorspronklike inskrywing, maar intussen het ek versot geraak oor bome.

Desember vakansies laat my met heimwee oor familie en moedernatuur.  My seuntjie het begin leer om fiets te ry, en ons oefen daagliks in die ‘Tuin op die Brak”.  Dit is hier waar ek die volgende raakloop/ raaklees:

en

Intussen neem ek die boek “Insekgedrag menslik betrag” deur Erik Holm by die biblioteek uit.  Die boek laat my dink aan Willem Anker se boek getiteld Siegfried.   ʼn Paar dae later lees ek hierdie skrywe van hom in Ons Klyntjie November 2007 raak:

die tirannie van woude, of: hoekom dit sinmaak om reënwoude so spoedig moontlik wortel en tak plat te fok – Willem Anker

bome is wreed met ons.

Ek hoor hulle sadistiese gekȇkkel tussen die voëlneste en dooie blare

As hulle kyk na ons oopbek-onbegrip: dat hulle langer as boeke kon staan

Maar dan nie gil teen die byl

Of self ʼn wapen uit ʼn versteekte tak ruk en die man met die lem morsig onthoof nie,

Maar net roekeloos

Stil, hoër op

Groei

En weier om te dink aan die metafisika van ʼn kettingsaag.

Nou ja liewe vriende….my wens vir die jaar vir julle is om bome te geniet en te waardeer.

bladsy uit die boek: “How to be an explorer of the world”, deur Keri Smith

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Hannalie Taute. Binneblik se visblik
Nini Bennett. Die taal van bome →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Stephan du Toit. Geklief
  • Margaret Cordier. Die mens as bouer
  • Joan Hambidge. George Steiner en Gerrit Kouwenaar
  • Joan Hambidge. Road Rage
  • Digtersprofiel: Lynthia Julius

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d