Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
17 April 20144 April 2014

Dansende Digtersfees. Nimrod (Tsjaad)

Nog ‘n digter wat vanjaar op 9 en 10 Mei tydens Spier Wynlandgoed se Dansende Digtersfees in aksie gaan wees, is Nimrod Djangrang Bena (skrywersnaam: Nimrod). Hy is in 1959 in Tsjaad gebore en is eweneens as romansier en essayïs bekend. Vantevore het hy Geskiedenis, Aardrykskunde en Filosofie onderrig in sowel sy geboorteland as die Ivoorkus. Die afgelope tyd het hy hom egter in Frankryk hervestig waar hy tans Filosofie aan die Universiteit Picardie Jules Verne doseer. In hoofsaak skryf Nimrod oor die uitgerekte oorlog in sy geboorteland wat hom genoodsaak het om sy geboorteland te verlaat. In 1999 is sy bundel Passage à l’infini met die Louise Labé-poësieprys bekroon; ‘n verering wat in 2011 opgevolg is met die Prix Max Jacob vir sy bundel Babel, Babylone.

Aangesien daar geen bundels van hom in Engelse vertaling beskikbaar is nie, sal daar tragies genoeg geen van sy publikasies tydens die Danse Digtersfees beskikbaar wees nie.

Nietemin, ek kon wel ‘n gedig van Nimrod in Engelse vertaling op die internet vind. Dit volg hieronder.

*

The Cry of the Bird

for Daniel Bourdanné

I wanted to be overcome with silence
I abandoned the woman I love
I closed myself to the bird of hope
That invited me to climb the branches
Of the tree, my double
I created havoc in the space of my garden
I opened up my lands
I found the air that circulates between the panes
Pleasant. I was happy
To be my life’s witch doctor
When the evening rolled out its ghosts
The bird in me awoke again
Its cry spread anguish
In the heart of my kingdom

© Nimrod

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Dansende Digtersfees. Hans van de Waarsenburg (Nederland)
Dansende Digtersfees. Die volledige program →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d