24 June 20143 August 2014 Lykdig 12: Helize van Vuuren. Klipoog Klipoog (vir Paul Celan) weg uit die kaal kamer en sy dooie oog wat bly staar: die Lied van die Seder vir ewig verdring het jy in die swart water ingevlug – na ‘n graf in die lug Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…