Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
18 December 201420 December 2014

Remco Campert. Vertaal in Afrikaans deur Zandra Bezuidenhout

Poësie is ’n daad . . .  

Poësie is ’n daad
van bevestiging. Ek bevestig
dat ek leef, dat ek nie alleen leef nie.

 

Poësie is ’n toekoms, om te dink
aan volgende week, aan ’n ander land,
aan jou as jy oud is.

Poësie is my asem, beweeg
my voete, aarselend soms,
oor die aarde wat daarom vra.

Voltaire het pokke gehad, maar homself genees
deur o.a. 120 liter limonade te drink:

dit is poësie.

Of dink aan die branders. Stukkend geslaan
op die rotse is hulle nie werklik verslaan nie,
maar herskep hulself, en daarin is poësie.

Elke woord wat geskryf word
is ’n aanslag op die ouderdom.
Uiteindelik wen die dood, sekerlik,

maar die dood is slegs die stilte in die saal
nadat die laatste woord geklink het.
Die dood is ’n ontroering.

(c) Remco Campert (Uit: Het huis waarin ik woonde, De Bezige Bij, Amsterdam 1955. )

(>) Afrikaanse vertaling deur Zandra Bezuidenhout / Desember 2014.

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Luuk Gruwez. Nooit meer dood
Nuwe publikasie: Arsenaal van klank (Anna Enquist) →

1e kommentaar op “Remco Campert. Vertaal in Afrikaans deur Zandra Bezuidenhout”

  1. Evette Weyers says:
    19 December 2014 at 23:35

    Ek het jou poësie baie geniet, Zandra.
    mooi loop!
    Evette

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d