Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 April 201512 April 2015

Hennie Nortjé. Voorbeeld

Voorbeeld

 

Julle skandbeelde staan

nou knus saam-saam

weg gepakkamer

tot wie weet wanneer

of waar die malligeid

hom dalk weer herhaal.

Vir die blertsende meeu

en die skarrelende rot

verrys gelukkig binnekort

nuwe teikens om van

voor af te bemors.

Maar, o my liewe tyd, kyk:

iemand het Mandela s’n

bloosrooi gaan bespuit.

 

© Hennie Nortjé / 2015

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Hennie Nortjé. Twee gedigte →

13e gedagtes oor “Hennie Nortjé. Voorbeeld”

  1. Kobus anthonissen. says:
    12 July 2015 at 21:12

    Pragtig!

    Reply
  2. Lindie says:
    21 April 2015 at 12:50

    Skandbeelde..rooi gevlek
    wat gaan ons nasie nog verwek?
    great Hennie!Jy laat my diep dink

    Reply
  3. Dalina Mouton says:
    17 April 2015 at 15:47

    “Malligheid”,ja, terwyl Rome brand.
    Baie slim saamgevat. Doen so voort!

    Reply
  4. Erna Janse van Rensburg says:
    15 April 2015 at 18:25

    Wat ‘n heerlike ritme om voor te lees. Skielik wonder ek hoe sou John Vorster klink met al die lekker klanke.

    Reply
  5. Alwyna Holtzhausen says:
    15 April 2015 at 09:11

    Sooooveellll talent! Dis pragtig! Baie geluk!!!

    Reply
  6. TransKei Se kind says:
    14 April 2015 at 17:19

    Mandela skaam hom bloedrooi vir die sinnelose beelde
    Oorlog. Wow!

    Reply
  7. linda claassen says:
    14 April 2015 at 16:31

    Is nogals iets om oor te dink dat skandbeelde nou agter bly. Diep gedink en laat diep dink. Dankie

    Reply
  8. Dalene Louw says:
    14 April 2015 at 14:46

    Die hele ding het jy baie mooi en skerp geskets en neergepen!

    Reply
  9. André le Roux says:
    14 April 2015 at 14:20

    Die vers is relevant en knap verwoord. Die slot is briljant!

    Reply
  10. Francois Joubert says:
    14 April 2015 at 13:51

    Ek is mal oor jou vers – van die titel tot die slot!

    Dit beeld die hele ou storie so raak uit en op so ‘n oorspronklike manier. Knap gedaan… weereens.
    Ek hoop jy gaan dit in ‘n bundel opneem

    Reply
  11. René Bohnen says:
    14 April 2015 at 11:04

    Lekker ene, Hennie!

    Reply
  12. Marthe McLoud says:
    14 April 2015 at 08:47

    Jou laaste strofe is ‘n kishou.

    Reply
  13. Carin Lawrie says:
    13 April 2015 at 17:45

    Vaardig, Hennie, dis baie indrukwekkend.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d