Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
1 March 2016

Nuwe publikasie: ‘n vlerkslag van kleur (fransi nieuwoudt)

Omslag

´n vlerkslag van kleur

fransi nieuwoudt

“Fransi Nieuwoudt verken die wêreld in digverpakte, beeldende gedigte. Aan die hand van mites, geestespraktyke, soms paganistiese invloede, soms akademiese teorieë, ondersoek sy die emosionele belewenisse van verontregte mense, van wandade in die geskiedenis, van gender-rolle en van die liefde.

Nuutskeppinge en ryk benutting van taal is kenmerkend in die bundel. Alhoewel dikwels met die eerste oogopslag kripties, ontvou die verse vir die sensitiewe en nuuskierige leser in ragfyn maar kragtige veelvlakkige perspektiewe. Die digter skroom nie om standpunt in te neem nie en is baie duidelik in haar wêreldbeskouing.”

~ René Bohnen

Biografiese inligting: Fransi Nieuwoudt is in 1982 in Polokwane gebore. Sy verwerf Golden Key International Society-lidmaatskap (2002) en ’n honneurs-graad in Media Studies aan die Universiteit van die Vrystaat (2004).

Fransi is ‘n simboliese kunstenaar. Sedert 2011 neem sy deel aan kunsuitstallings, veral op Lichtenburg. Sy woon saam met haar man, drie katte en ‘n hond. (Bestel by: Cordis Trust Publikasies, 2016; prys: R140; formaat: sagteband; 74 pp.; ISBN: 978-0-9922057-8-2)

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

Resensie: ‘n vlerkslag van kleur (Fransi Nieuwoudt) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d