Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 January 201723 January 2020

Nuuswekker. Potgooi oor Paul Celan se “Corona”

paul-celan
Foto: Romanian Cultural Institute, London

Die webblad Jacket 2 is sekerlik een van die kuberruim se mees indrukwekkende tuistes vir die digkuns. Nie net is die verskeidenheid van hul aanbod indrukwekkend nie, maar so ook die gehalte van hul plasings. So is een van hul inisiatiewe Poem Talk, ‘n reeks potgooie van gesprekke deur ‘n groep kenners oor ‘n bepaalde gedig. Onlangs is Poem Talk # 107 geplaas en watter fassinerende gesprek is dit nie oor Paul Celan se beroemde gedig “Corona” nie.

Pierre Joris, Anna Strong en Ariel Resnikoff vorm die paneel terwyl Al Filreis as gespreksleier optree.

Wat my van die gesprek opgeval het, is die vraag of “Corona” uitsluitlik as liefdesvers gelees moet word, al dan nie. Vry algemeen word die gedig as liefdesvers beskou en dit was dan ook die mening van Pierre Joris. Sy beskouing baseer hy grootliks op die verhouding wat Celan met Ingeborg Bachman gehad het.

Daar is egter ook ‘n ánder interpretasie moontlik: “Or is it a poem about the dream of finally speaking out the truth, from a casement, to a gathering of the Austrian public, about hate’s annihilating effects?” Anna Strong en Ariel Resnikoff was die ondersteuners van hierdie beskouing.

Jy kan hier na die potgooi luister. Die regisseur daarvan is Zach Carduner.

Hieronder volg die gedig.

pt-celan-anna-strong-ariel-resnikoff-pierre-joris
Anna Strong, Pierre Joris en Ariel Resnikoff

*

Corona

Autumn is eating a leaf from my hand: we are friends.
We are picking time out of a nut, we teach it to run:
and time rushes back to its shell.

In the mirror it’s Sunday.
in dreams people sleep,
the mouth tells the truth.

My eye descends to the sex of my loved one,
we gaze at each other,
we whisper our darkness,
we love one another like poppies and memory,
we sleep like wine in a sea-shell,
like the sea in the moon’s bloody rays.

Embracing we stand in the window, they look up at us from the street:
it is time that they knew!
It is time that the stone grew accustomed to blooming,
that unrest formed a heart.
It is time it was time.

It is time.

 

© Paul Celan

Vertaal deur Jerome Rothenberg, 1959

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Andries Bezuidenhout. Sy oë is blou
Paul Celan – Vertaling in Afrikaans →

1e kommentaar op “Nuuswekker. Potgooi oor Paul Celan se “Corona””

  1. helize van vuuren says:
    5 January 2017 at 23:20

    Niks by enige groot digter kan tog as nét dit of nét dat gelees word nie…dit sou stom wees. Beperkend. Bedompig. Veel waarskynliker speel verskeie konnotasies tegelykertyd mee in die woorklank. Kyk byvoorbeeld na onderstaande twee gedigte (oënskynlik oor twee verskillende onderwerpe, poësie en liefdemaak), wat duidelik intiem verband hou via die beeld van die grot, in die een geval die grot van die woord, in die ander geval die ‘grot’ van die vrou (vir gerief, omdat dit byderhand is, en deur almal gevolg kan word, in Engelse vertalings van Pierre Joris):

    LINE THE WORDCAVES
    with panther skins,

    widen them, hide-to and hide-fro,
    sense-hither and sense-thither,

    give them courtyards, chambers, drop doors
    and wildnesses, parietal,

    and listen for their second
    and each time second and second
    tone.
    [Fadensonnen/Threadsuns 1968]

     http://www.pierrejoris.com/blog/?p=673
    _________________________________

    Spasms, I love you, psalms,

    the feeling-walls deep in the you-ravinve
    rejoice, seedpainted one,

    Eternal, de-eternalized you are
    eternalized, Uneternal, you,

    hey,

    into you, into you
    I sing the bone-rod-incisions

    Redred, far behind the pubic hair
    harped, in the caves,

    outside, all around
    the unending none-whatsover-canon,

    you throw me the nine times
    twined, dripping
    eyetooth-circlet.

    [Fadensonnen/Threadsuns 1968]

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d